GO BACK TO PREVIOUS PAGE
Villa Rica 2

Villa Rica 2
Port Edward - Selfsorg

Villa Rica # 2 is 'n pragtige 6 slaaper vakansie eenheid in 'n veilige kompleks in Port Edward.
 
Die eenheid is net 'n kort rit na die hoof swemstrand en is naby die Wild Coast Sun casino en waterpark. Die eenheid het 2 slaapkamers wat 6 gaste kan slaap. Albei kamers het koningin grootte beddens en daar is 2 enkelbeddens in die toe geboude stoep. Die hoofslaapkamer het ook 'n lugreëling vir daardie warm somerdae.
 
Daar is 'n platskerm TV in die sitkamer wat ook USB's vriendelik is. Daar is 'n OpenView Dekodeerder met +18 gratis kanale, maar jy is welkom om jou eie DSTV Dekodeerder saam te bring. Die eenheid het 'n verbinding vir die Explora Dekodeerders ook beskikbaar.
 
Daar is 'n stoep met 'n klein tuin aan die voorkant van die eenheid met 'n draagbare braai vir jou gebruik.
 
Die eenheid is onlangs oorgedoen en is goed toegerus vir 'n selfsorg vakansie. Daar is 2 badkamers, waarvan een n stort het.
 
In Opsomming
  • 2 Slaapkamers – Slaap 6 Mense
  • 2 Badkamers
  • Ten Volle Toegeruste Kombuis
  • Lugversorging in die Hoofslaapkamer
  • Dak Waaiers
  • DSTV Verbinding met OpenView Kanale, of bring jou eie dekodeerder
  • CD / DVD Speler met USB Poort
  • Dart Bord - Bring asseblief julle eie darts
  • Reserwe Water Tenks in die geval van 'n onderbreking in munisipale water
  • Enkel Garage
  • Stoep met Braaigeriewe
  • Naby Wild Coast Sun Waterpark
  • Veilige Kompleks met Alarmstelsel
Tariewe
Lae Seisoen: R600 vir die eenheid per nag
Mid Seisoen: R750 vir die eenheid per nag
Spitsseisoen: R1250 vir die eenheid per nag

Send Enquiry

Facilities

  • 2 BADKAMERS
  • 2 SLAAPKAMERS
  • ALARM SISTEEM
  • BRAAI GERIEWE
  • CD-SPELER
  • DAK WAAIERS
  • DSTV (BRING DEKODEERDER)
  • DVD SPELER
  • ELEKTRIESE HEK
  • ENKEL TOESLUIT MOTORHUIS
  • GOED TOEGERUSTE KOMBUIS
  • KLUIS
  • LUGVERSORGING
  • OMHEINDE EIENDOM
  • OVHD DEKODEERDER
  • SLAAP 2
  • SLAAP 4
  • SLAAP 6
  • STOEP
  • VEILIGE PARKERING
  • VEILIGE PERSEEL
  • WASMASJIEN
  • WEBER BRAAIER

Villa Rica 2
Villa Rica 2
Villa Rica 2
Villa Rica 2
Villa Rica 2
Villa Rica 2
Villa Rica 2
Villa Rica 2
Villa Rica 2
Villa Rica 2
Villa Rica 2
Villa Rica 2

SEND A BOOKING ENQUIRY

  • Click to sign up to the occasional newsletter. We promise we won't spam you and you can unsubscribe at any time.
GO BACK TO PREVIOUS PAGE
Send Enquiry