GO BACK TO PREVIOUS PAGE
Miramar Cove 32

Miramar Cove 32
Port Edward - Selfsorg

Geniet 'n rustige welverdiende ruskans in hierdie pragtige 2 slaapkamer, selfsorg vakansie woonstel in die klein kusdorpie van Port Edward, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid kan 6 mense slaap en is ideaal vir 2 paartjies of 'n klein gesin.
 
Die woonstel is op die eerste verdieping, met 'n dubbelbed in die en-suite hoofslaapkamer en twee enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer wat gebruik kan word vir 'n ekstra twee kinders om te slaap.
 
Daar is 'n balkon wat van uit die sitkamer lui met n aangename binnelandse uitsig en 'n draagbare braai beskikbaar vir jou gebruik. Geniet ontbyt of aandete op die balkon, veral op daai lekker warm Natalse somer dae.
 
Kenmerke
  • 2 Slaapkamers (Slaap 4 Volwassenes & 2 Kinders) & 2 Badkamers
  • Goed Toegeruste Kombuis
  • Dak Waaiers in die Slaapkamers en Sitkamer
  • TV en DVD Speler
  • OpenView Dekodeerder (Of Bring jou DSTV-Dekodeerder)
  • Wasmasjien
  • Balkon met Binnelandse Uitsig
  • Slegs 2km na Port Edward se Hoof Strand
  • Enkel Toesluit Motorhuis 
  • Swembad
  • Veilige Kompleks
  • Outomatiese hek
Tariewe
Lae Seisoen: R450 per nag vir die eerste 2 persone. R50 per addisionele volwassene
Mid Seisoen: R500 per nag vir die eerste 2 persone. R75 per addisionele volwassene
Hoë Seisoen: R650 per nag vir die eenheid
Spitsseisoen: R1050 per nag vir die eenheid
 
Kinders onder 16 bly gratis

Let wel: Hierdie plek is nie geskik vir partytjies / harde musiek ens, nie

Send Enquiry

Facilities

  • 2 BADKAMERS
  • 2 SLAAPKAMERS
  • BALKON
  • BINNELANDSE UITSIG
  • BRAAI GERIEWE
  • DAK WAAIERS
  • DVD SPELER
  • ELEKTRIESE HEK
  • ENKEL TOESLUIT MOTORHUIS
  • GOED TOEGERUSTE KOMBUIS
  • OMHEINDE EIENDOM
  • OVHD DEKODEERDER
  • SLAAP 2
  • SLAAP 4
  • SLAAP 6
  • SWEMBAD
  • TV
  • VEILIGE PARKERING
  • VEILIGE PERSEEL
  • WASMASJIEN
  • WEBER BRAAIER
  • YSKAS

Miramar Cove 32
Miramar Cove 32
Miramar Cove 32
Miramar Cove 32
Miramar Cove 32
Miramar Cove 32
Miramar Cove 32
Miramar Cove 32
Miramar Cove 32

SEND A BOOKING ENQUIRY

  • Click to sign up to the occasional newsletter. We promise we won't spam you and you can unsubscribe at any time.
GO BACK TO PREVIOUS PAGE
Send Enquiry