Die See Huis
Glenmore - Selfsorg
Die See Huis is 'n selfsorg vakansiehuis, ideaal geleë binne vyf minute loop van die privaatstrand in Munster. Hierdie goed toegeruste huis kan gemaklik tot ses gaste akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer.
Die hoofslaapkamer het 'n koningsgrote bed, die 2de slaapkamer het 'n koningingrootte bed en die 3de slaapkamer is 'n keuse tussen twee 3/4 beddens of 'n dubbelbed.Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, vrieskas en 'n wasmasjien in. Die ruim sitkamer het 'n dak waaier en 'n TV met DStv. Die groot tuin area bied ingeboude braaigeriewe en 'n vantastiese uitsig oor see. Daar is 'n enkel toesluit motorhuis vir jou gebruik, en die eiendom word beskerm deur 'n alarmstelsel.
In Opsomming
- 3 Slaapkamers (Slaap 6)
- 2 Badkamers
- Volle DSTV
- See-uitsig
- Alarm sisteem
- In-Gebou Braai
- Dak Waaiers
- Enkel Toesluit Motorhuis
Tariewe
Lae Seisoen: R750 per night
Spitsseisoen: R1000 per night
Send Enquiry
Facilities