Send Booking Request
Arista 2 is 'n gerieflik gemeubileerde 3 slaapkamer, 2 badkamer selfsorg eenheid wat ideaal is vir 'n gesins vakansie. Hierdie strandfront eenheid is op die grondvloer en het 'n pragtige see uitsig. Die volledig toegeruste kombuis / sitkamer / eetkamer is oop plan. Die hoofslaapkamer het 'n koningin-grootte bed met sy eie badkamer en pragtige see uitsig. Die tweede en derde slaapkamers het elk twee enkelbeddens. All die kamers het dak waaiers in. Daar is 'n pragtige braai area en 'n stoep waar jy die pragtige see uitsig kan geniet. Stap oor die pad om voordeel te trek uit die uitstekende visvangplekke of geniet 'n kort wandel na die gewilde Blou Vlag Lucienstrand.