GO BACK TO PREVIOUS PAGE
Club Cabana

Club Cabana
Ramsgate - Selfsorg

Club Cabana 5 is 'n ruim, grond vloer eenheid in 'n veilige kompleks met 3 slaapkamers en 2 badkamers in Ramsgate, wat 'n totaal van 6 gaste kan slaap.

Hierdie pragtige vakansie eenheid bestaan uit 'n oop plan sitkamer, eetkamer en ten volle toegeruste graniet kombuis, met 'n dubbeldeur yskas / vrieskas plus 'n ekstra yskas / vrieskas, tuimeldroër, wasmasjien en mikrogolfoond. Skoonmaak diens is nie ingesluit nie, maar vir jou gerief kan skoonmak diens gereël word teen 'n bykomende koste. Alle linne word verskaf, maar onthou asseblief om you eie bad en strandhanddoeke te bring.
 
Daar is lugversorging in die sitkamer, eetkamer en hoofslaapkamer met bykomende dak waaiers in al die kamers. Platskerm TV's is beskikbaar in die sitkamer en hoofslaapkamer, met 'n volledige DSTV boeket op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste van R35.00 per dag.
 
Die groot trellidoor omheinde patio het uitsig oor die pagtige tuin met braai fasiliteite, lapa en gemeenskaplike swembad.
 
Die kompleks het slegs 15 woonstelle, so dit is nooit besig nie, en dit is baie veilig met 'n outomatiese hek. Binne 'n klipgooi van Southbroom strand en naby Ramsgate restaurante en supermarkte en ander winkels, is hierdie eenheid ideaal geleë vir 'n onvergeetlike vakansie.
 
In Opsomming
  • 3 Slaapkamers, 2 Badkamers
  • Slaap 6 gaste
  • Lugversorging
  • Wasmasjien en Tuimeldroër
  • Bring asseblief julle eie bad en strandhanddoeke
  • Ten volle toegeruste kombuis
  • Volle DSTV (R35.00 per dag)
  • Skoomaak Diens (Nie Ingesluit nie)
  • Braai Fasiliteite met Lapa
  • Veilige Parkering
  • Elektriese Hek
  • Omheinde Eiendom
  • Swembad
  • Verskeie Eenhede Beskikbaar
Tariewe
Buite Seisoen en Oktober Skoolvakansies: Vanaf R850.00 per dag.
Lae Seisoen (Junie / Julie Skoolvakansies): Vanaf R850.00 per dag.
Hoë Seisoen (Januarie, Maart / April Skoolvakansies): Vanaf R1250.00 per dag.
Spits Seisoen (16 Desember tot 6 Januarie): Vanaf R1450.00 per dag.
 
Volle DSTV beskikbaar teen R35.00 per dag
Kontak ons gerus vir 'n volledige kwotasie.

Send Enquiry

Facilities

  • 2 BADKAMERS
  • 3 SLAAPKAMERS
  • BRAAI GERIEWE
  • DAK WAAIERS
  • DSTV
  • ELEKTRIESE HEK
  • GOED TOEGERUSTE KOMBUIS
  • GROOT TUIN
  • LAPA
  • LUGVERSORGING
  • OMHEINDE EIENDOM
  • SKOONMAAKDIENS (OPSIONELE EKSTRA)
  • SLAAP 2
  • SLAAP 4
  • SLAAP 6
  • STOEP
  • TUIMELDROER
  • TV
  • VEELVULDIGE EENHEDE
  • VEILIGE PARKERING
  • VERMAAKLIKHEIDS AREA
  • WASMASJIEN
  • YSKAS

Club Cabana
Club Cabana
Club Cabana
Club Cabana
Club Cabana
Club Cabana
Club Cabana
Club Cabana

SEND A BOOKING ENQUIRY

  • Click to sign up to the occasional newsletter. We promise we won't spam you and you can unsubscribe at any time.
GO BACK TO PREVIOUS PAGE
Send Enquiry